In the News 3t5q4o
Boerepatent Bossieblixem betaal vir kinders se universiteit 2s3w4n
--- 22 May 2025As dit nie vir die Bossieblixem was nie, het sy twee kinders dalk nooit die voorreg gehad om universiteit toe te gaan nie. Michris Janse van Rensburg (51), ’n boer en uitvinder van Bultfontein in die Vrystaat, se nuutste uitvindsel is so groot in statuur dat selfs boere van Botswana met dié kompakte boerepatent huiswaarts keer.“Daar is ’n algemene ..Read More
